• White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon
  • YouTube - White Circle

Follow us on:

Hi Pierre

 

Eerder laat as nooit! Ons vertrou dat dit nog goed gaan met jou!

 

Ons het ons trou foto's en video ontvang en besef nou dat alles rakende die troue finaal verby is. Ons wil net (offisieel) vir jou ongelooflik baie dankie sê vir die fantastiese diens wat jy gelewer het by ons troue. Ons het absoluut geen klagte nie- alles het so glad verloop en ons hoef nie een oomblik bekommerd te gewees het oor die klank en musiek nie. Jy het lekker musiek gemaak en absoluut aan ons verwagtinge voldoen! 

 

Ons hoop dat jy en jou besighed nog jare se seën sal geniet- dat vele bruidspare (en ander) die voorreg sal hê om jou uitstekende diens te ontvang. Jy's ook 'n cool ou- dit was lekker om jou te kon ontmoet!

 

Baie dankies en groete

Sulene & Johan

Sulene & Johan

Kaleo Manor, Ceres - 20 Maart 2017

Goeie naand Pierre

Hoop dit gaan goed!

Ek wil net SO baie dankie se vir die awesome musiek wat jy gisteraand vir ons gemaak het by ons troue, asook die goeie klank en set-up by die seremonie en pre-drinks. Ons het ons gate uit geniet en so lekker gedans!! Jy is n TOP DJ en het omtrent die party lekker aan die gang gehou!!

Baie, baie dankie

Groete 

Johan & Lenchen

Bergland, Worcester - 8 April 2017

Pierre,

 

This dj can keep people on the dancefloor - WOW!!!

 

What an amazing dj!!!!Music is such an important part of a wedding & you've over exceeded our expectations

and made our wedding so memorable. You are highly recommended & we will definitely make use of your services again. 

 

Everybody couldn't stop raving about the music.

 

Thank you so much!!!!!

 

Love

Carmen&Cassie

Carmen & Eugene

Die Woud, Caledon - 11 March 2017

Hi Pierre en Dean

 

Ek en Magdel wil net vir jou baie dankie se vir jou goeie DJ-vernuf op ons troue en al die moeite met die klank. Ons waardeer dit. Hoop die Desember was nie te rof nie, maar dat jy vele meer besigheid sal kry. Ons sal beslis jou nommer op standby hou as iemand soortgelyke dienste benodig!

 

Groete

Jaco en Magdel

 

Kind regards,

Jaco & Magdel

Laatson, Porteville - 21 December 2016

Dagse Pierre 

Ek en Welinda wil maar net vreeslik dankie se vir al jou moeite met die troue. Jy het die perfekte job gedoen, ons waardeer jou opreg! Was lekker om te ontmoet en ons sal jou verseker voorstel vir enigiemand anders wat ooit van 'n DJ sal gebruik wil maak.

Alles van die beste!

Niel & Werlinda

Niel & Werlinda

Vondeling Wines, Paarl - 8 December 2016

Hi Pierre

Hoop dit gaan goed. Ons wil net vir jou regtig baie baie dankie se vir jou uitstekende diens. Jy het die "party" aan die lewe gehou. Ons kon nie vir iemand beter gevra het nie. Ons waardeur al jou moeite. Jy is definitief die beste!!!!!!

Weereens dankie vir als!!!!!!

Groete 

Nadine & Peter

Nadine & Peter

Vondeling Wines, Paarl - 3 December 2016

Pierre!

OMW!ek en Juandre wil net vir jou se wooooooow.

Ons is so ongelooflik beindruk met jou werk,ons gaste wou almalweet wie jy was so welldone, ons het net goeie goed terug gehoor van jou!

Dankie dat jy deel was van ons groot dag, ons sal jou naam bo hou glo my!

Dankie dankie dankie!!!!

Ek weet nie hoeveel keer ek meer kan dankie se nie. JY WAS PUIK!

Baie groete Sarisna & Juandre

Juandre & Sarisna

Nooitgedacht, Stellenbosch - 19 November 2016

Hi Pierre

 

Baie dankie vir gisteraand, jy was great!!! Almal het so lekker partytjie gehou.

Alwyn & Sonja

Alwyn & Sonja

Merwida country lodge, Rawsonville - 22 October 2016

Hi Pierre

Ek wil net vir jou laat weet dat jy die beste Dj onder die son is!

Ons gaste kan nie ophou praat oor jou nie.

Jy is baie talentvol! Ons sal jou vir enige iemand aanbeveel.

Lekker naweek vir jou!

Groete 

Geraldine & Coenie

Coenie & Geraldine

Mont Rouge, Tulbagh - 1 October 2016

Hi Pierre

Ek en Danie en al ons gaste wil net vir jou baie baie baie dankie se vir n puik aand van wonderlike musiek. Ons het so baie komplimente gekry oor die aand se musiek. 

En dankie vir al jou moeite en die puikste diens.

Definitief n DJ duisend!!!!

Vriendelike groete 

Rene & Danie

Danie & Rene

Nelsons Creek Estate, Paarl - 27 August 2016

Hi Pierre

Grethe & I just wanted to say thank you for your fantastic DJ'ing work at our wedding on the 1st of May. You played a vital part in making sure we all had a great time on the dancefloor! We have received multiple compliments about how amazing 'our dj' was and how much fun everyone had on the dancefloor! So a very big thank from us!

All the best

Garryn & Grethe Pretorius

Garryn & Grethe

Landtscap, Stellenbosch - 1 May 2016

Hi Pierre

I just want to say THANK YOU very much for your awesome service on our wedding day!! We have enjoyed it very much, and all our guests only had good things to say about you!

Thank you very much.

Mr & Mrs Victor

Daniel & Kezia

Nantes Estate, Paarl - 26 April 2016

Hello Pierre,

Ek en Stefan wil baie dankie se vir die goeie en lekker musiek wat jy vir ons gemaak het.

Ek glo n paar mense was lekker styf Maandag van al die "moves"

Ons sal beslis jou aanbeveel vir enige funksie.

Groete

Jodri

Jodri & Stefan

Delsma Farm, Hermon - 2 February 2016

Hi Pierre ek hoop dit gaan nog goed daar by julle.

Ek en Jac wil net vir jou verskriklik baie dankie se vir jou bydrae tot die sukses van ons troue.

Jy was n GREAT DJ en ek weet jy gaan dit nog baie ver vat. Ek  het alreeds jou details vir twee ander vriendinne wat gaan trou aangestuur.

Ek wil ook net vir Le-Handre baie dankie se!!!

Weereens BAIE BAIE dankie

Groete

Hanrie & Jac

Leeuwrivier, Wellington - 10 October 2015

Hallo Pierre,

 

Ek hoop dit gaan nog goed?

 

Ek wil sommer net van my en Marius se kant baie dankie sê vir die heerlike musiek wat jy gemaak het op ons troudag! Dit was goeie smaak en het ons dit vreeslik baie geniet....en dit lyk of die gaste ook dit geniet het, want die laastes is so half2 daar weg!

 

Ons het ook jou insette waardeer voor die troue.

Hoop jul het darm ook die aand geniet en warm geslaap daar by die venue.

 

Sal jou definitief aanbeveel vir toekomstige troues of funksies.

 

Mooi dag en week verder!

 

Groete

Inke & Marius

Inke & Marius

De Uijlenes, Gansbaai - 31 May 2015

Hi Pierre

 

Ek wil net baie, baie  dankie sê, jy was absoluut fantasties!  Jyhet die gaste goed ‘gelees’ en die musiek aangepas sodat die dansvloer altyd besig was.  Ek was lanklaas by ‘n troue waar die gaste soveel gedans het.  Ook die gaste het baie komplimente uitgedeel oor die musiek keuses.

 

Nogmaals baie dankie & lekker dag verder.

 

Groete,

 

Andrea Strydom

Andrea Strydom

Opstal Estate, Rawsonville - 4 April 2015

Hi Pierre,

Ek hoop dit gaan baie goed met jou. Mag 2015 vir jou 'n great jaar wees.

Ek wou al laas jaar die epos gestuur het, maar die tyd het so vinnig verby gegaan. Baie, baie dankie vir al julle moeite op ons baie winderinge troudag laas jaar.

Die musiek was great en ek was baie beindruk dat jy die spaanse liedjies op so 'n kort kennisgewing vir ons ingewerk het. Dit het rerig 'n wonderlike partytjie atmosfeer geskep en almal op die dansvloer gehou. Ek het nog nooit 'n troue beleef waar al die gaste seker gemaak het dat hulle op die dansvloer was vir die laaste liedjie nie. Dit was een van my gunsteling oomblikke op die aand. Van die gaste wou weet of ek my DJ van Suid-Amerika af ingevlieg het. Hulle was baie beindruk met jou. :)

Ek het vir Dean ook gecc op die mail. Wou maar net sê dat dit 'n reuse plesier was om julle deel te maak van ons groot dag en dat ek julle verseker sal aanbeveel vir ander.


Weereens baie dankie vir al julle moeite.

Groete,
Izel
--
Kind regards,
Izel Vorster.

Izel Vorster

Western Cape, Gabrielskloof - 25 October 2014

Please reload